Letras de canciones traducidas al español, traducción de letras de música
Letras Traducidas
Artista / Grupo

>
Título de la canción

Busca una letra de una canción traducida al idioma que quieras! Letras traducidas al español, al portugués,...
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
INICIO > FOKOFPOLISIEKAR > TYGERBERG VLIEGTUIG EN ESPAñOL
Letra Tygerberg Vliegtuig de Fokofpolisiekar original
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
Sou ek al my voornemings oorweeg
Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal
Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
Ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die tv en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
Al die instruksies wat hul vir ons gee
Werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is


Letra Tygerberg Vliegtuig de Fokofpolisiekar en español


TraduceLetras.net - Copyright 2009 - Letras de canciones traducidas. Letras en espanol (castellano), letras en portugués, letras en inglés,... Contactar Aviso Legal
Páginas Amigas: Letras en español Letras de Canciones Acordes y Tablaturas