Letras de canciones traducidas al español, traducción de letras de música
Letras Traducidas
Artista / Grupo

>
Título de la canción

Busca una letra de una canción traducida al idioma que quieras! Letras traducidas al español, al portugués,...
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
INICIO > FOKOFPOLISIEKAR > MAAK OF BRAAK EN ESPAñOL
Letra Maak Of Braak de Fokofpolisiekar original
Tuisgemaakte sosialewapen, onbekende handgebare
Dooie mense maak asof hulle my ken.
In die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir my
Maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk
Drink nou hierdie bloed van my, dis al wat ek het wat jy kan kry
Ek het spesiaal my are vir jou oopgesny
Se net dit lyk mooi
Die ewige kind agter in my kop, bewe benoud
En krap oop sy toegestikte mond
Nes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheid
Van die lewe nie, niemand lewe rerig nie.
Ek het al my kos en geheime opgegooi
Se net dit lyk mooi se net dit lyk mooi
Ek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrink
Se net dit lyk mooi se net ek is mooi
Paniekbevange angstig en alleen
Prins van donkerte ek dien myself alleen


Letra Maak Of Braak de Fokofpolisiekar en español


TraduceLetras.net - Copyright 2009 - Letras de canciones traducidas. Letras en espanol (castellano), letras en portugués, letras en inglés,... Contactar Aviso Legal
Páginas Amigas: Letras en español Letras de Canciones Acordes y Tablaturas