Letras de canciones traducidas al español, traducción de letras de música
Letras Traducidas
Artista / Grupo

>
Título de la canción

Busca una letra de una canción traducida al idioma que quieras! Letras traducidas al español, al portugués,...
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
INICIO > FOKOFPOLISIEKAR > VERNIETIG JOUSELF EN ESPAñOL
Letra Vernietig Jouself de Fokofpolisiekar original
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
Vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
Die bybel van pyn
Ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebelle wat misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan jou binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek


Letra Vernietig Jouself de Fokofpolisiekar en español


TraduceLetras.net - Copyright 2009 - Letras de canciones traducidas. Letras en espanol (castellano), letras en portugués, letras en inglés,... Contactar Aviso Legal
Páginas Amigas: Letras en español Letras de Canciones Acordes y Tablaturas