Letras de canciones traducidas al español, traducción de letras de música
Letras Traducidas
Artista / Grupo

>
Título de la canción

Busca una letra de una canción traducida al idioma que quieras! Letras traducidas al español, al portugués,...
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
INICIO > KOTS BPK > PADKOS EN ESPAñOL
Letra Padkos de Kots Bpk original
Die lewe op straat is moer goed,
Weer is koud, maar kos is in oorvloed
Asblikke krap of ashoop grou
Vul my maag - voorsien iets om te kou
Die armoede en hongersnood,
Ek is dood tevrede met net droeë brood
Kontribasies kan jy los
Want ek ken die geheim van koningskos:
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(whuff-whuff)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(miaauw)
Die vlieë die dans in die straat
Want die tref-en-trapper's 'n spoedvraat
Pels is verwyder met 'n kuns,
Die vleisies is gereed, dis nou lekker mince
Nou-nou eet ek fastfood weer -
Laat die maaltyd klaar braai op die teer
Kou die wurms en maggots mis
En dan geniet dit daarna as 'n ekstra dis
Gee my net padkos - my stapelvoedsel(mêêê-mêêê)
Ek eet dit elke dag en geniet dit elke slag(moeeeeee)


Letra Padkos de Kots Bpk en español


TraduceLetras.net - Copyright 2009 - Letras de canciones traducidas. Letras en espanol (castellano), letras en portugués, letras en inglés,... Contactar Aviso Legal
Páginas Amigas: Letras en español Letras de Canciones Acordes y Tablaturas